Home Maintenance Hire complaints | Scams, Frauds and Reviews.
Recently Posted Complaints
Jan
23
Respected sir/madam,
Ek wil graag weet of iemand my kan help hier. 3 Weke terug het ek \\\\n matwas masjien bespreek vir die 21ste Jan by Home maintenance hire hier in Hermanus. Vrydag het ek R450 deposito gaan betaal en hulle sou Vry na werk die masjien by my aflaai. Vry aand gekom & gegaan maar niks ? So bel ek Sat oggend al klaar beneuk omdat ek Vry nag al helfte kon klaar gemaak het. Ewe skielik kan ek nie meer die masjien kry nie, want: 1, hulle maak 1 uur toe, maar, 2, iemand anders kom haal die masjien 1 uur ?? Dit nadat gereël is hulle sal 5 uur die masjien kom haal. Wat nou as ek mense gehuur het om meubels te skuif of ek moes uit die huis uit maar eienaar wou nie deposito terug gee agv vuil matte ???? \\\\n Mens doen mos nie so besigheid nie en ek is hoogs ontstoke oor sulke onprofesionele optrede. As \\\\n mens 3 weke voor die tyd \\\\n masjien bespreek kan hulle dit mos nie doen nie? Ek het die kwotansie alles waar die masjien uitgeboek word aan my vir Sat die 21ste. Ek het baba hondjies hier gehad en moet my matte skoon kry. Ek wil dit graag nou laat doen deur \\\\n privaat maatskappy maar hulle, \\\"Home maintenance hire\\\" moet verantwoording neem vir die betaling van dienste. Hoe gaan ek te werk en wie kan my help asb.\r\n\r\nDankie\r\nJacques(ib6ub9@fjl.co.za)
Post by Sharkboy007
More Home Maintenance Hire complaints
Post your Comment
Your Full name:
Your E-Mail adress:
Your E-mail is invisible to others
Your attitude for Complaint:Agree Neutral Disagree
Comment text:
 
Confirmation code
 
Not a Mamber Yet ? Register
Follow Us
Follow merareviewcom on Twitter
Categories
Consumer Complaints | Submit Complaint | View full list of Companies | Latest Complainzts | About Us| Terms And Conditions | Contact Us
If you have any constructive thoughts, creative ideas, or reasonable offers, please, contact us immediately via E-mail